fbpx

Wie is Potchefstroom Studentebehuising?

Potchefstroom StudenteBehuising is ʼn verhurings/verkoop agentskap spesiaal vir studente. Ons verhuur aan studente van alle instellings (PUK-universiteit Vuselela, CTU en CTI ). Ons het ʼn verskeidenheid woonstelle en kamers in studente kommunes. Ons bied ook skoonmaak- en instandhoudingsdienste.

– Kamers in Studente Kommunes(pryse tussen R1850 – R2200);
– Woonstelle, Bachelors tot 3 slaapkamer(pryse tussen R2800 – R6000);
– Ons voorsien skoonmaakdienste( Klere was en woonstelle skoonmaak);
– Instandhouding en algemene hersteldienste;
– Verkope van studente woonstelle;
– Ons bestuur eiendom.