fbpx

Kleuterskool @deLand

Wie is Kleuterskool @deLand?

Baie welkom by Kleuterskool @ deLand. Ons skool se waardes rus op ons Christenskap.  
Ons ervaar daaglik God se seën en liefde in ons skool. 

Elke maatjie is vir ons besonder en uniek.  Dis vir die personeel van Kleuterskool @ deLand ʼn voorreg om vir u kleuter lief te wees en sal 
daagliks daarna streef om elke maatjie geborge en veilig te laat voel. Mag elke ouer en elke kleuter baie gelukkig wees by Kleuterskool @ deLand.

HOOF EN PERSONEEL